Klein goedjies gewaarwording

Toe ek vanoggend wakker word, het ek geweet: 'n onsigbaar-klein gogga het my iewers deur die nag beetgekry en maak nou moles met my hele lyf. Dit gaan my verstand te bowe dat iets so klein soos 'n enkele griepvirussie 'n mens se kop so kan laat pyn, jou lyf kan laat voel asof jy … Lees verder Klein goedjies gewaarwording

Advertisements

Werk, swottings en vermyding

So ek het die afgelope 30-en-’n-handvol jaar myself leer ken as ’n effense control freak. Ek sou nou nie sê ek is obsessief-kompulsief oor enigiets nie, maar ek kom dalk naby daaraan as ek dink hoe ek soms uit my pad sal gaan om dinge wat vir my belangrik is te probeer beheer. Ek is … Lees verder Werk, swottings en vermyding