Klein goedjies gewaarwording

Toe ek vanoggend wakker word, het ek geweet: 'n onsigbaar-klein gogga het my iewers deur die nag beetgekry en maak nou moles met my hele lyf. Dit gaan my verstand te bowe dat iets so klein soos 'n enkele griepvirussie 'n mens se kop so kan laat pyn, jou lyf kan laat voel asof jy … Lees verder Klein goedjies gewaarwording

Advertisements

Verlore vriendskap

Ek ís sterk, maar ek haat dit soms. En ek wens die meeste van die tyd net dat ek nie alleen hoef te bly staan nie. Dat ek één persoon gehad het wat nie sal omgee as ek my stukkende en flenters kant agter my masker wys nie. Iemand wat bereid is om die seer … Lees verder Verlore vriendskap