Donker vrees

Ek dink ek verstaan dit nou.  Ek het vanaand 'n film met die naam Dark places gekyk (voorprent). Dit was vir my nogal goed; ek hou daarvan as ek nie die einde van 'n film kan raai nie; en dit het my laat dink. Veral die laaste paar sinne. Ek dink nie wat ek nou … Lees verder Donker vrees

Advertisements

Klein goedjies gewaarwording

Toe ek vanoggend wakker word, het ek geweet: 'n onsigbaar-klein gogga het my iewers deur die nag beetgekry en maak nou moles met my hele lyf. Dit gaan my verstand te bowe dat iets so klein soos 'n enkele griepvirussie 'n mens se kop so kan laat pyn, jou lyf kan laat voel asof jy … Lees verder Klein goedjies gewaarwording