‘n Storie sonder naam 1

Ek is van mening dat ek eintlik nié kan skryf nie, maar ek wil baie graag leer. Soos een van daardie arme wooden mic wenners op Idols wat nie eers noot kan hou nie, maar inskryf vir 'n sang kompetisie! Ek droom... So, in 'n poging om iets te probeer en te leer én weer … Lees verder ‘n Storie sonder naam 1

Advertisements

Klein goedjies gewaarwording

Toe ek vanoggend wakker word, het ek geweet: 'n onsigbaar-klein gogga het my iewers deur die nag beetgekry en maak nou moles met my hele lyf. Dit gaan my verstand te bowe dat iets so klein soos 'n enkele griepvirussie 'n mens se kop so kan laat pyn, jou lyf kan laat voel asof jy … Lees verder Klein goedjies gewaarwording

Naamloos

'n Poging tot 'n kortverhaal, geïnspireer deur my nagmerrie van gisteraand. Die  nagmerrie wat my uit die slaap uit hou, omdat ek dit so graag nié wil nie, maar hy wil. Blykbaar. Dit was 'n besonder vinnige proses. Onpersoonlik en koud. Onemosioneel. Onsimpatiek. Prosesmatig. Professioneel. Pynlik vinnig en effektief. 'n Belewenis. Iets wat sy nooit … Lees verder Naamloos