Klein goedjies gewaarwording

Toe ek vanoggend wakker word, het ek geweet: 'n onsigbaar-klein gogga het my iewers deur die nag beetgekry en maak nou moles met my hele lyf. Dit gaan my verstand te bowe dat iets so klein soos 'n enkele griepvirussie 'n mens se kop so kan laat pyn, jou lyf kan laat voel asof jy … Lees verder Klein goedjies gewaarwording

Advertisements

If I could go back…

Wat sou jy doen as jy kon teruggaan?  Ek het iets geleer in die afgelope week (letterlik die laaste sewe dae). Mense wat sê jy moet "laat gaan" en jy moet "net stilbly", het nie 'n clue nie. Stereotipiese opmerkings soos "it's better to have loved and lost, than never to have loved at all" … Lees verder If I could go back…

Naamloos

'n Poging tot 'n kortverhaal, geïnspireer deur my nagmerrie van gisteraand. Die  nagmerrie wat my uit die slaap uit hou, omdat ek dit so graag nié wil nie, maar hy wil. Blykbaar. Dit was 'n besonder vinnige proses. Onpersoonlik en koud. Onemosioneel. Onsimpatiek. Prosesmatig. Professioneel. Pynlik vinnig en effektief. 'n Belewenis. Iets wat sy nooit … Lees verder Naamloos