Ode aan ‘n oop-deur-kollega

Vir meer as tien jaar lank het ek opgemerk hoe hy in die oggende onder by die deur van die gebou gestaan en rook het. Soms 'n pyp met die lekkerste reuk van kersietabak; soms net 'n gewone ou stink sigaret. Soms het hy maar net daar gestaan en mense groet, terwyl hy veel meer … Lees verder Ode aan ‘n oop-deur-kollega

Advertisements