Seegesang

'n Droom oor 'n oggend teen die kus...  In my drome sien ek jou, waar jy diep in gedagte in die blou gloed van die vooroggend staan. Daar, voor 'n oop venster wat op die see uitkyk en waar die geluid van brekende branders en vars seesproei heelnag lank by die kamer ingespoel het. Ek … Lees meer Seegesang