Ek is net te moeg

Is daar enigiets wat seerder maak as om te weet dat jy die belangrikste deel van jou ganse bestaan verloor het? Soos 'n kosbare ring... sonder dat jy dit bedoel het of daarvoor gesoek het... net weg. Is daar enigiets wat erger is as om vas te klou aan hoop, want daar is mos áltyd … Lees meer Ek is net te moeg