Klaar

Wanneer jy opgskryf is, voel of jy klaar asem gehaal het, wanneer nagmerries jou teister en jy besef dat jy eenvoudig net nooit goed genoeg gaan wees nie... nóóít nie... nie as 'n vrou, vriendin of student nie... Wat dan? Dan huil jy saggies en aanhoudend in die bed terwyl niemand kyk of hoor nie. … Lees meer Klaar