It’s no use crying over spilt milk

Soms dink ek aan die glas vol wit. Die wit wat teen die muur gebreek en op die grond gemors het.

Dalk vang die aanhoudende reën my net. Nostalgie. Neerdrukkend. Dit is nou al grys van Woensdag af. Dalk is dit die konstante alleenheid. Ek voel vandag sielsalleen. Eintlik al vir ‘n rukkie.

Soms, op dae soos vandag, dink ek aan ‘n glas vol wit. En ek wonder onwillekeurig:

“Waarom het ek nie?”

5 thoughts on “It’s no use crying over spilt milk

  1. Ek het “Net een ding” gelees. Sluit baie mooi aan by “It’s no use…” m.a.w. dat die fokus moet wees om vir iemand anders iets te beteken – nie om onthou te word nie, maar om net die lewe vir iemand anders daardie tikkie mooier te maak.
    En die bonus is dat ek dan ook skielik weer die mooi kan sien.
    Jy het my dag mooi gemaak deur my weer te laat grawe vir die geheim van geluk.
    Pete het ons ook geseën met die woorde:”Daai reën is seën.” Dankie.

    Like

  2. Terug pieng: It’s no use crying over spilt milk | strooimeisie

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s