Sy keuse

Ek het iemand baie naby my verloor, wat sy punt bereik. Knakpunt. Breekpunt. Eindpunt. Volpunt. Noem dit net wat jy wil. Hy is dood. Self besluit. So baie mense praat mooi praatjies dat hy nou op 'n beter plek is, dat hy van sy aardse seer verlos is, dat ons nie verstaan nie en dat … Lees meer Sy keuse

It’s no use crying over spilt milk

Soms dink ek aan die glas vol wit. Die wit wat teen die muur gebreek en op die grond gemors het. Dalk vang die aanhoudende reën my net. Nostalgie. Neerdrukkend. Dit is nou al grys van Woensdag af. Dalk is dit die konstante alleenheid. Ek voel vandag sielsalleen. Eintlik al vir 'n rukkie. Soms, op … Lees meer It’s no use crying over spilt milk