Spieëlbeeld

Soms, het ek geleer, is dit nodig om jousef te verloor, net sodat jy jouself met nuwe oë kan herontdek. Spieëlbeeld Ek was bang vir jou Ek was bang jy sien my raak Onvrou Onmens Onding Daarom wou ek weghardloop Myself in donker dieptes verdrink Versteek Verloor Vermoor Maar in die diep donker poele Is … Lees meer Spieëlbeeld