Gebottel en gebêre?

Hoe lê ek jou in in my gedagtes?

Hoe bottel ek jou siel in my hart?

Hoe preserveer ek jou goedheid virewig?

Hoe bewaar ek jou?

Jy’s geen mens, maar ‘n skat.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s