Lepellê

Ek wil weer myself in jou arms inkoek en styf teen jou lyf verlore raak in drome wat gaan waar word wanneer ek wakker word.