Soos modder deur my vingers

Het jy al ooit probeer om loperige modder te stop? Het jy al ooit probeer keer dat 'n hand vol fyn aarde tussen jou vingers deurglip? Ek onthou hoe ek en my boetie as klein kinders modderkoekies gebak het. Dit was in die dae toe kinders nog voor in oop erwe kon speel sonder om … Lees verder Soos modder deur my vingers

Advertisements