‘n Bang beheervraat en vertroue

Hoe weird is dit om wakker te word en met warm trane te verlang na Oups. Ek mis hom. Ek wens hy was nog hier. Ek wens dit nou al vir amper 30 jaar. Hy was lief vir my en ek vir hom... my held, wat belowe het om my áltyd te beskerm... Dit is … Lees meer ‘n Bang beheervraat en vertroue