Wiegelied

‘n wiegelied

is wat sy sing

met reën en wind

wat vrede bring

‘n soete stem

wat jou omvou

waar in beton

jy drome bou

slaap sag geliefste

word nou stil

in drome maak

ons nes ons wil

… in drome kan ons mekaar vind …

… in drome word die angs weer stil …

… in drome … … … … … …

my wiegelied

is vir die wind

waarin ek hoop

ons vlerke vind

Advertisements

2 thoughts on “Wiegelied

    • Ek probeer nou dink watter lied van haar… ek hou baie van haar goed en jy het geen benul hoe ‘n groot kompliment dit vir my is dat iets wat ek geskryf het, jou aan iets van haar laat dink nie! Dankie!!

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s