Kruispad-mens

Mense kruis my pad daagliks, maar sommiges laat ‘n blywende indruk. Vir hierdie persone is ek dankbaar (understatement of the century).

Jy was vir my van die eerste oomblikke af “onverwags”. Soos ‘n bui reën op ‘n warm somersdag: só verfrissend, só welkom, só nodig.

Advertisements

4 thoughts on “Kruispad-mens

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s