Realiteitsironie

Genade onbeskryflik groot

Het U aan my bewys

Verlore mens, ‘n wegloopkind

Weer in die vaderhuis?

Nee. Net in sprokies.

Verlore onbeskryflik ver

Is wat U my nou wys

Mens sonder plek, ‘n nikswerdstuk

Die naam van kind nie werd.

Advertisements

4 thoughts on “Realiteitsironie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s