Realiteitsironie

Genade onbeskryflik groot Het U aan my bewys Verlore mens, 'n wegloopkind Weer in die vaderhuis? Nee. Net in sprokies. Verlore onbeskryflik ver Is wat U my nou wys Mens sonder plek, 'n nikswerdstuk Die naam van kind nie werd.

Advertisements