‘n Vriend, te ver

Net baie nostalgies oor goeie mense wat nie meer regtig deel van my lewe is nie.

ek wens jy lees my stories

in ‘n ander hemelblou

in ‘n land waar vriendskap regtig is

en waar jy my nog sal onthou

ek hoop jy glimlag daagliks

dat jy ander selfs aansteek

dat geluk jou kameraad is

en jou vrese als versteek

mag ek stuitig vra, selfsugtig

om eendag van jou te hoor

as die mens wat my heel hart ken

as die vriend wat ek’t verloor

Advertisements

7 thoughts on “‘n Vriend, te ver

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s