‘n Vriend, te ver

Net baie nostalgies oor goeie mense wat nie meer regtig deel van my lewe is nie. ek wens jy lees my stories in 'n ander hemelblou in 'n land waar vriendskap regtig is en waar jy my nog sal onthou ek hoop jy glimlag daagliks dat jy ander selfs aansteek dat geluk jou kameraad is … Lees verder ‘n Vriend, te ver

Advertisements

The unbearable lightness of not being

Ek onthou Milan Kundera se boek en stukkies van die film, The unbearable lightness of being. Ek moes die boek lees en die film kyk as deel van 'n kursus in filmkunde wat ek jare terug gedoen het. Soos enige goeie boek, het dié een ook baie interpretasies van lesers, ontleders en kritici, baie onbeantwoorde … Lees verder The unbearable lightness of not being