‘n Eintlike bieg

Sien jy my

waar ek kaal voor jou kniel –

weerloos en geknak

én klein?

Sien jy die trane

wat ek vang hier in my hande –

warm maar vol wanhoop

óók wil?

Ek weet ek het vir jou geword

onnodig; onbelangrik.

Ek sukkel om iets “publiseerbaar” te skryf. Selfs as ek iets skryf, kan ek dit nie klaar gemaak kry nie. My skribbelpen het opgedroog. Ek is jammer. Dalk is dié ‘n “work in progress”. Ek weet nie. Dalk was dit net om weer iets hier te plak.

Advertisements

8 thoughts on “‘n Eintlike bieg

  1. Moenie goed prober publiseerbaar kry nie, skryf wat jy voel en plak dit neer. Ons veroordeel nie. Miskien vind jy dat dit help om die goed neer te skryf hier in blogland, of beter bekend as Lala-land

    Like

Lewer kommentaar op perdebytjie Kanselleer die reaksie

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s