As liefde nie genoeg is nie

Waar eindig liefde? Dis 'n vraag wat oor en oor en sonder ophou deur my kop maal, en al dink ek eindeloos aan die vraag, het ek steeds nie 'n antwoord nie. Waar eindig liefde? Op watter punt is dit - liefde - net nie meer "genoeg" nie? En waar het voorwaardelikheid voor liefde begin … Lees meer As liefde nie genoeg is nie

Jok

Almal jok. Partykeer jok mense oor en oor, oor dinge wat regtig nie jokkingswaardig is nie. Soms jok hulle omdat hulle wil, soms omdat hulle voel dat hulle nie anders kan nie, en soms omdat hulle dink dat 'n halwe waarheid darem dit is -- half waar. (Was dit Oups wat gesê het dat 'n … Lees meer Jok