Besige bytjie

Ek het vandag een van die blouste blou Maandae ooit gehad. Onvoltooide verslae het oor die naweek aangeteel op my kantoorrekenaar (waar kry ek kondome vir papierwerk?); kollegas wat tot op die laaste nippertjie wag om dit te doen waarvoor hulle betaal word en dan nie klaarkry nie het my humeur beproef (nee, ek het … Lees verder Besige bytjie

Advertisements