When I’m all grown up

It took me a couple of weeks more than 37 years to figure this one out. You know, the question that kids are asked before they can even write. The same question on which matriculants base their university and field of study choices. That one question on which people so often build their most precious … Lees meer When I’m all grown up

Ek en my man gaan skei

Hoe vertel jy vir iemand dat jy gaan skei? Waar begin jy? Wat sê jy? Wat sê jy nie? En wat doen jy wanneer hulle die vraag vra wat jy self nie eers opgewasse voel om self te vra nie, wat nog te sê antwoord. Ek is ernstig. Ek het hulp hiermee nodig, want dit … Lees meer Ek en my man gaan skei