Verlies

Dit is onregverdig en verkeerd.

‘n Vriendin. ‘n Onverwagte swangerskap. ‘n Ongenooide miskraam. ‘n Hartseer wat min mense verstaan; gelukkig en ongelukkig.

Ek het nie woorde nie, net trane. In my semi-verstaan van hoop en opgewondenheid wat ‘n mens op ‘n dag net ontneem word, is trane al wat ek het. Rou en warm en vars. Bloederig, amper.

En toe besef ek, amper ontnugterd: ek huil nie meer vir myself nie, maar vir ánder. Spesifiek hieroor. Want ek verstaan dalk tog beter as wat ek self tot nou toe gedink het. Ek begryp daardie begeerte en hoop. Ek begryp daardie versplinterde droom wat so amper-amper waar kon wees. Al wat verander het, is dat ek vrede gemaak het met die leemte in my lewe, hoewel ek dikwels die geluk van ‘n pienkvoet so hard vir ander toewens… My gedeeltelike begrip vir dié hartseer is egter iets wat ek nie kan deel nie. Nooit nie. Dit suck ook.

Advertisements

6 thoughts on “Verlies

Lewer kommentaar op Tannie Frannie Kanselleer die reaksie

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s