Ek haal nog asem!

Ek het lanklaas geblog. Ek weet. Jammer. Winter-virusse, werk en nogmaals werk het sy tol geëis en ek het by amper niks uitgekom die afgelope ruk nie. My hare is sulke grys kolle uitgeslaan en ek voel menssku en mistroostig. Maar ek gaan weer skryf… gee net kans dat ek my kop regkry!

Intussen deel ek graag iets moois. ‘n Facebook-vriendin het dit vandag gepos:

Dis soms flippen moeilik, maar as jy nie iets mooi sien in dít waarna jy kyk nie, SOEK! Want álles het iets pragtigs, iets besonders, iets wat sielvol is daarin opgesluit… jy moet net reg kyk. Ek glo dit!

Advertisements

3 thoughts on “Ek haal nog asem!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s