Wat maak jou bang?

Sielsoekend, het ek vanmiddag terwyl ek my klerekas reggepak het, iets anders as klere gevind. Dit is Oums se wankelrige houtleertjie waarop ek gestaan het. Ek, die perfeksionis met die baie onperfekte klerekas - 'n letterlike "closet slob" - op 'n leer wat al lendelam is, maar wat vir my so ontsaglik baie sentimentele waarde … Lees verder Wat maak jou bang?

Advertisements

Verlies

Dit is onregverdig en verkeerd. 'n Vriendin. 'n Onverwagte swangerskap. 'n Ongenooide miskraam. 'n Hartseer wat min mense verstaan; gelukkig en ongelukkig. Ek het nie woorde nie, net trane. In my semi-verstaan van hoop en opgewondenheid wat 'n mens op 'n dag net ontneem word, is trane al wat ek het. Rou en warm en … Lees verder Verlies