Vurke en chopsticks

Net ‘n (effens mal) laataand gedagte…

Iemand sê anderdag vir my: “Die vurk in die pad kom na jou toe, jy kies hom nie.”

En skielik kon ek nie anders as om te wonder of ek nie eerder net Japan toe moet trek nie. Want al val my sushi soms in my sojasous en al hou ek my eetgerei baie snaaks vas, klink ‘n stokkie in die pad skielik na veel minder werk as ‘n vurk!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s