Ek, nou

Ek wil jou oopskryf
en die rou eerlikheid van jou siel ontbloot

Ek wil jou oopskryf
in onbetwisbare waarheid van wat werklik is

Ek wil jou oopskryf
en die waarde van jou wonde vir die wêreld wys

Ek wil jou oopskryf
vir wie jy is en wat jy geword het

Ek wil jou oopskryf
Vir jou… die ek wat jy geword het

Ek wil myself wys
en die teerheid van wie ek nou is
tot anderkant die limiet stoot

Advertisements

6 thoughts on “Ek, nou

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s