Jou plek

Hoe werk dit dat elke stukkie van 'n legkaart uniek is? Selfs met tientalle of duisende stukkies wat soortgelyk aan mekaar is, het elke enkele stukkie sy eie plek. Elke stukkie het net één plek, want die stukkies uniek in vorm en in kleur. Ek wonder dikwels; eintlik al vir jare lank; oor my eie … Lees meer Jou plek

Asem!

'n Wilde wragtig. Dis wat Oums my genoem het as ek soos 'n warrelwind deur die huis getrek het. 'n Meisiekind wat nie mooi weet wie of wat sy is nie, maar wat nietemin deur 'n wil van staal regeer word. Ek het as kind veel eerder Oups se troetelname verkies; veral Rabbedoe - dit … Lees meer Asem!