Verledetyd

Jy gooi ‘n blik vol briefies weg

wat ek vir jou geskryf het.

My hartsbegeertes

neergepen

en in papier geïnk.

Jy sê herinneringe’s sleg

van wat ons saam gedoen het.

My drome leef

verledetyd

in jou hand nou net verbrokkel.

Ek smag om vir jou ‘n “ek is lief vir jou”-briefie te skryf, soos ek altyd doen op ‘n post-it of ‘n tissue. Maar waarom?

Advertisements

2 thoughts on “Verledetyd

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s