Die nagevolg

Ek wonder dikwels, maar vandag in die besonder, waarom dit so werk. Jy droom van iets wat lank gelede gebeur het, heroorweeg jou optrede (of die gebrek daaraan) van doerietyd en laat daardie herinneringe prut in jou gedagtes. Kort voor lank het 'n gewone herinnering 'n nagmerrie geword en dit is net deur jou eie … Lees meer Die nagevolg