In woorde verbind

Skryf vir my ‘n storie

in bruin leer en in goud

in woorde wat my hart sal raak

en diep betekenis vind.

Skryf vir my ‘n rympie

sing vir my in die nag

van kranse en rotshange

wat ons koester en verskans.

Jou woorde sal my vind

Jou woorde sal my vlei

Die rooigevlekte minnelied

waarmee jy my verlei.

Advertisements

3 thoughts on “In woorde verbind

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s