‘n Gedagte-gedig

As my hart klop-klop van
volheid
vul my siel met soete rus

As jou hand aan myne
vashou
hou ek vas jou mooi, jou goed

Wens dit kon so bly
vir altyd

Wens ek kon als hou
soos nou

Wens ek kon met woorde waarheid wek
dat ek regtig hou van jou

Advertisements

One thought on “‘n Gedagte-gedig

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s