Reën – reblog

‘n Paar jaar gelede het ons ‘n erge droogte gehad. In Gauteng het damme opgedroog, visse se karkasse het oral op die dor grond gelê waar ‘n mens vroeër nie eers kon loop nie en bote is gestrand gelaat daar tussen die liggeel gras en die slyk-swart water van die Vaaldam… Dit was hartseer en angswekkend. Wat doen ‘n mens sonder water…?

Die Kaap beleef tans ‘n selfs erger droogte as wat ons gehad het. Vriende wat daar bly, praat nie daaroor nie. Ek kan verstaan waarom. Dis hartseer en angswekkend. Ek weet.

Maar ek glo dat dinge sal verander; ek hoop daarvoor. Ek weet dit sal. En dit is my wens dat elke Kapenaar, Bolander en Swartlander (verskoon as ek ‘n distrik weglaat; ek weet ek doen in my onkundigheid) binnekort en kort-kort… nee, aanhoudend… sal kan ervaar wat ek hier ervaar het toe ek dié blog geskryf het.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s