Twee arms

Iemand anders se twee arms. Net hulle twee arms. Dit is ongelooflik wat dit alles kan doen. Dit kan help deur allerhande goed op te tel, aan te dra, of selfs goed vir die korteres van ons aan te gee of weg te pak. Dit kan beskerm deur seermaakgoed te keer en aanvalle af te … Lees verder Twee arms

Advertisements

Selfprofesie (?)

Hy het twee keer op dié manier spoke opgejaag om homself die nodige aandag en simpatie te kon toe-eien. Ek was volgens sy stories ook al in 'n ernstige motorongeluk... dalk moet ek dankbaar wees vir so 'n stukkie nonsens oor my, want as gevolg daarvan het hy 'n maand of so by die huis … Lees verder Selfprofesie (?)