As ek twyfel

As ek twyfel, help my regop staan; hou my hand net ‘n bietjie stywer vas, kyk my vol in die oë en herinner my daaraan dat ek nié alleen is nie.

As ek ontrafel, trek my stywer teen jou vas, sodat ek jou hartklop kan hóór en vóél. Help my onthou dat die rots waarop ons staan onbeweegbaar is… vriendskap… eerlikheid… vertroue. Selfs al breek die branders wild hier reg voor ons… al waai die koel sproei van onbekende dieptes in ons gesigte…

Staan vas. Staan by my. Bly by my.

Asseblief.

Advertisements

2 thoughts on “As ek twyfel

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s