Toiletpapier

So... ek is seker dat ek nie al persoon is wat dit oorkom nie. Ná 'n vlug, maak nie saak hoe kort of hoe lank dit was nie, móét ek gaan piepie. Of dit nou psigologies of fisiologies is; dit ís nietemin. Dit is asof my liggaam ná die ligte spanning van soms erge turbulensie … Lees verder Toiletpapier

Advertisements

As ek twyfel

As ek twyfel, help my regop staan; hou my hand net 'n bietjie stywer vas, kyk my vol in die oë en herinner my daaraan dat ek nié alleen is nie. As ek ontrafel, trek my stywer teen jou vas, sodat ek jou hartklop kan hóór en vóél. Help my onthou dat die rots waarop … Lees verder As ek twyfel