Wolkbreuk

As wolke breek

En water vloei

Wat stop die vloede dan?

Sandsakke; geen genade

Keer die water wat bly bruis.

‘n Hart’s ‘n wolkbreuk

Nimmereindend

Druppend

Stortend

Vloei

My hart’s ‘n wolkbreuk

Onvoorspellend

Druppend

Stortend

Stop.

Advertisements

2 thoughts on “Wolkbreuk

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s