Kersverset

Ek is jammer hieroor; veral net ná die baie mooi artikel wat ek vroeër gedeel het. My emosies het my vanaand onverhoeds betrap en gedoop in 'n bitter ou vrou se gemoed en ek sukkel hier op my badkamermatjie wat reeds vol ronde nat kolletjies geplof is om hier uit te kom. Is dit hoe … Lees meer Kersverset