Smagting

Nog ‘n gedig op ‘n alleen Saterdag vol heimweë.

In die nanag van ‘n droom

het ek vir jou gewag

vir arms wat my vas sou hou

en my weer sou sus so sag.

In nie skadu van herinnering

was dit tevergeefs vannag

want in wreedheid van realiteit

sal ek net allenig smag.

Advertisements

One thought on “Smagting

  1. Het jy al ooit “Sy kom met die sekelmaan” deur Hettie Smit (1937) gelees? Jy sal dit dalk in die biblioteek kan opspoor. Dit vertel van “‘n meisie, in haar liefde verlaat”. Dalk geniet jy dit en dalk haat jy dit…

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s