Die rusbank

As pasgetroudes het ons regtig nie veel gehad nie. Iets, maar amper niks. My man het 'n huisie gekoop, hoewel ons nie 'n paleis kon bekostig nie. Binne was die minimum: 'n paar kombuisgoed, 'n stokou TV waarvan die helfte van die beeld maar baie groen was, 'n bed, yskas, tafel, twee opslaan tuinstoele en … Lees verder Die rusbank

Advertisements

Die middeljare is ook nie vir sissies nie

Dit val my vanoggend by toe ek aantrek. Ek is nou aan die verkeerde kant van my dertigs. Volgens die WHO is die globale gemiddelde lewensverwagting vir die gewone mens so om en by 71 jaar. Vir Suid-Afrikaners is dit aansienlik laer, maar laat ek nou nie swartgallig raak nie. Dit beteken ek is nou … Lees verder Die middeljare is ook nie vir sissies nie