Die verdwyning van die wit hasie

Okay… So dié is nue ‘n regte-egte bloginskrywing nie.

Ek wonder al ‘n rukkie hieroor en dit bly my pla. Dalk is ek net nie besonder goed met verandering nie, al het ek gedink ek is. Ek mis iemand. Die humor en eerlikheid, die talent en die menslikheid in haar skryfsels…

Hasie, ek voel ‘n veer of jou stert lank of kort is. Ek wil weet wat het van JOU geword. Die enigste Wit Hasie… blog-genoot, méns-mens… waarom is jy weg?

strooimeisiesegoed@gmail.com

Advertisements

13 thoughts on “Die verdwyning van die wit hasie

  1. Weet jy Strooi wat so mooi dig, die Haas het dalk die pad gevat omdat daar te veel mense gedink het haar blog gaan oor hulle. Jy weet mos maar hoe gaan dit en toe besluit sy dalk dis tyd vir ‘n nuwe begin. Mens weet nie jong

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s