Kirstenbosch

Eendag wil ek weer soontoe gaan; ek voel nostalgies en droomverlore vanaand… en ek mis die mooi van die natuur.

Waar die voetpad berg ontmoet

En strome my laat vrede vind…

Wil ek saam met jou verdwaal,

Tot die hoep-hoep-roep ons weer kom haal.

Daar waar boomslang brandwag speel

En proteas uit die aarde rys…

Sal ek oor en oor kan kop verloor;

Van die sterre wat jy in my hartjie toor.

Advertisements

5 thoughts on “Kirstenbosch

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s