Wat ‘n week!

Gebeur dit net een keer in 'n mens se lewe wat jy 'n glimps kry van die pos waaroor jy vir so lank as wat jy kan onthou al droom? As dit die geval is - ek het my oomblik dié week gehad. Dit was niks anders as 'n hengse groot verrassing vir my toe … Lees verder Wat ‘n week!

Advertisements

Die verdwyning van die wit hasie

Okay... So dié is nue 'n regte-egte bloginskrywing nie. Ek wonder al 'n rukkie hieroor en dit bly my pla. Dalk is ek net nie besonder goed met verandering nie, al het ek gedink ek is. Ek mis iemand. Die humor en eerlikheid, die talent en die menslikheid in haar skryfsels... Hasie, ek voel 'n … Lees verder Die verdwyning van die wit hasie

Kaapstad

Ná 'n onlangse blitsbesoek aan die Kaap, het ek opnuut besef dat my wêreld tog so klein is. Té klein, dalk. Dit was my tweede keer in die stad. Besige plekke met baie karre en hoë geboue maak my gewoonlik bang en op my senuwees. Maar hier? Ander storie. Ek is betower deur hierdie stad... … Lees verder Kaapstad