Niks

Leë beloftes

in jou hand

Jy bied ‘n toekoms

maar teen die horison van

niks.

Is dit waar ons is?

Advertisements

5 thoughts on “Niks

  1. Strooimeisie, ek sukkel om jou lewe te volg – ek weet nooit of is jy nou geskei of getroud nie, dan weet ek nie of ek nou moet vra en wat ek moet comment nie, sorry Doll.
    Hoop dit gaan goed met jou.

    Like

    • Liewe Ekmyself… Soms voel ek te deurmekaar om regtig dié vraag te kan antwoord. Ek is nog getroud en jy kan seker agterkom dat ek verskriklik lief is vir my man. Hy is egter ongelukkig, hoewel ek hard probeer om dinge vir hom beter te maak. Maak dit sin?

      Liked by 1 person

      • Dis hartseer – jy sit soveel in om HOM gelukkig te maak en in die proses verloor jy jouself, onthou asb om jouself lief te he.
        Ek kan sien jy is baie lief vir hom, maar ten koste van jouself…. ai ek ken dit. Sterkte, onthou net jy kan nie iemand dwing om vir jou lief te wees nie… ek voel altyd jammer vir jou as ek by jou lees – voel vir my of jy stukkie vir stukkie sterf, so empatie met jou, seker omdat ek vir baie jare daardie pad gestap het.
        Ek het baie hard probeer (net tussen jou en my, ek was 3x met dieselfde man getroud, dis hoe hard ek probeer het) al tenkoste van myself, niks wat ek gedoen het kon dinge verander nie, daar het n tyd gekom wat ek moes besef ek MOET aan myself ook dink, ongeag my kinders en die feit dat ek baie lief WAS vir hom.
        EK se nie hou op om hom lief te he nie – ek se net pas jouself op en weet dat jy die BESTE verdien.

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s