‘n Eerbare mens

Ek het dit 'n rukkie terug al geskryf, maar nooit gepubliseer nie. Stelselmatig wil ek begin klaar maak waarmee ek begin het... "Vertrou my." Dis seker twee van die algemeenste woorde wat 'n mens kry. Dis maklik, eenvoudig, dit klink mooi, en almal sê dit. Spanboukampe word daarop gebaseer, silwerskermfilms word met mooi draaie en … Lees verder ‘n Eerbare mens

Advertisements

Splinter

Geïnspireer deur 'n houtwerk-liefhebber. Oups was nie groot op houtwerk nie. Hy kon sweis en bou en alles, maar houtwerk is een ding waarmee hy nie goed was nie. Net as hy regtig geen keuse gehad het nie, sou hy houtwerk doen; en daarby sluit ek ook maar net deure hang en kaste regmaak in. … Lees verder Splinter