Draaikewer

Sy draai om en om en om in ‘n nimmereindigende sirkel.

Al om die punt en op een plek om daardie één aspek van tienduisend kante te beskou en te ondersoek. Sy gaan nêrens nie; sy draai net in die rondte. En dan, in die dronkenskap van die laaste draai, dring dit tot haar deur: die probleem lê nie by die punt nie. Die probleem lê by haar. In háár kop. In háár lyf. In háár hele rede vir bestaan. Want ‘n draaikewer is daar om te draai. Niks meer nie. Niks minder nie. Niksseggend en onbelangrik. Wat ‘n sinnelose bestaan!

Advertisements

4 thoughts on “Draaikewer

  1. Dit is eintlik so tragies. So baie mense met hope talent, geleenthede, verstand en vermoë, tol hul hele lewe lank in die rondte. Soos daai stuk wat ek gesien het: Baie mense herhaal dieselfde jaar, jaar in en jaar uit vir 75 jaar – en noem dit ‘n lewe.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar op strooimeisie Kanselleer die reaksie

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s